Plaasmeisie Toekenning: Eksie Perfeksie Leerprodukte wat Afrikaans praat

by | Jan 17, 2023 | News

AfriForum Sakenetwerk se 2022 Tinteltong Toekennings…

Ons is so opgewonde om te kan sê dat Plaasmeisie die WENNER van AfriForum Sakenetwerk se 2022 Tinteltong Toekennings is onder die kategorie:

Eksie Perfeksie Leerprodukte wat Afrikaans praat

Baie dankie AfriForum vir hierdie wonderlike voorreg en natuurlik aan almal wat vir PLAASMEISIE gestem het!

Gisteraand se glans aandtjie het die huppel in Plaasmeisie stap gesit. Dit maak ons opgewonde om te sien hoe Afrikaanse, plaaslike besighede ondersteun word. Dit is ook te danke aan ons talentvolle skoenmakers se handewerk dat ons as Wenners kon wegstap die jaar.

Baie dankie aan almal wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.

Om besigheid in ons TAAL te kan doen is ñ voorreg.

Sien artikel deur Maroela Media
https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/glansgeleentheid-vir-afrikaanse-sakelui-terug-in-volle-glorie/

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *